Vyftien minute (eBoek)

n Roman

Romance, Inspired Romance, Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Vyftien minute (eBoek) by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781415326893
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781415326893
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
New York Times topverkoperskrywer, Karen Kingsbury, bewys in Vyftien minute waarom sy een van die wêreld se gunsteling romanskrywers is met ’n treffende verhaal oor die prys en opofferings van roem. Vyftien minute vertel die verhaal van Zack Dylan, ’n aantreklike drie-en-twintigjarige met ’n groot droom. Hy wil graag op spoggeleenthede vir rekord-gehore sing en sal enigiets doen om dit te bewaarheid. Maar Zack het ook ’n belofte gemaak aan sy meisie, Reese, wat versoek het dat hy deelneem aan die gewilde realiteitsreeks, Vyftien minute. Saam met hierdie belofte het hy haar verseker dat roem nooit in die weg van sy verhouding met God sal kom nie. Zack raak oornag een van die land se gewildste deelnemers en word vergelyk met ’n jong Tim McGraw. Soos wat sy gewildheid toeneem, word hy gevra om sy geloof te verswyg en nie sy oortuigings bekend te maak nie. Maar op die kruin van sy sukses laat sy keuses hom op die rand van ’n persoonlike tragedie. Sal hy betyds die gevaarligte van roem raaksien? Of sal hy alles waarvoor hy eens lief was opgee vir vyftien minute van roem? Vyftien minute verken opofferings, karakterbou in moeilike tye en die prys wat jy kan betaal vir roem en rykdom – treffend vertel soos net Karen Kingsbury kan.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Favourite Bible Stories for Children by Karen Kingsbury
Cover of the book Vreugde-vrou (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Strategie vir gebed (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Vrygelaat by Karen Kingsbury
Cover of the book Die krag van dankbaarheid (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Dans van die engele (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Dié kant van die hemel by Karen Kingsbury
Cover of the book Ons twee saam (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Discover Who You Really Are by Karen Kingsbury
Cover of the book Espresso for the Soul (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book My Favorite Bible Storybook for Toddlers (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die naakte feite (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book GodMoments for You (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Choose This Day by Karen Kingsbury
Cover of the book Praat Nuut Leef Nuut by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy