Verder met Vrede

’n Storie sonder slot

Biography & Memoir, Religious
Cover of the book Verder met Vrede by Barrie Burger, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Barrie Burger ISBN: 9781415310175
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: February 17, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Barrie Burger
ISBN: 9781415310175
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: February 17, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Veertig dae lank oor 980 km op ’n perd. Deur die ongenaakbare Boesmanland sonder ’n idee waar hulle elke aand slaap of wat die perd gaan vreet. Dis die tog wat die bekende Kalahar-sendeling en perdefluisteraar, Barrie Burger, in gehoorsaamheid aan God aangepak het. In Verder met Vrede neem Barrie die leser saam op hierdie epiese tog van Noenieput in die Kalahari tot op Bloubergstrand in die Kaap. Ry saam met Barrie verder met Vrede en leer ook hoe om in vrede verder te gaan op jou eie lewenstog ... saam met n God vir wie niks onmoontlik is nie.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Veertig dae lank oor 980 km op ’n perd. Deur die ongenaakbare Boesmanland sonder ’n idee waar hulle elke aand slaap of wat die perd gaan vreet. Dis die tog wat die bekende Kalahar-sendeling en perdefluisteraar, Barrie Burger, in gehoorsaamheid aan God aangepak het. In Verder met Vrede neem Barrie die leser saam op hierdie epiese tog van Noenieput in die Kalahari tot op Bloubergstrand in die Kaap. Ry saam met Barrie verder met Vrede en leer ook hoe om in vrede verder te gaan op jou eie lewenstog ... saam met n God vir wie niks onmoontlik is nie.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Standing Tall in a Falling World (eBook) by Barrie Burger
Cover of the book My Little Book of Promises (eBook) by Barrie Burger
Cover of the book The Family of Jesus (eBook) by Barrie Burger
Cover of the book Touched by His Love by Barrie Burger
Cover of the book Geestelike oorlogvoering (eBoek) by Barrie Burger
Cover of the book Choose This Day by Barrie Burger
Cover of the book For God So Loved You ... (eBook) by Barrie Burger
Cover of the book Leef uit die krag van God se Woord by Barrie Burger
Cover of the book Hoor God se stem (eBoek) by Barrie Burger
Cover of the book Liefde en stryd by Barrie Burger
Cover of the book Gesels met God elke oggend by Barrie Burger
Cover of the book n Nuwe tiener teen Vrydag (eBoek) by Barrie Burger
Cover of the book LEEF 'n lewe sonder beperkings (eBoek) by Barrie Burger
Cover of the book Wen die stryd in jou gedagtes by Barrie Burger
Cover of the book Take Charge in Times of Challenge by Barrie Burger
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy