Christian Art Distributors Pty Ltd: 478 books

Cover of Wen die stryd in jou gedagtes

Wen die stryd in jou gedagtes

100 Dagstukkies wat jou denke sal vernuwe

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: October 5, 2011

Voel dit soms of die lewe jou onkant vang? Pak twyfel en verwarring jou ook soms beet? Ons almal voel soms asof ons onder ‘n aanval gebuk gaan, en dit, skryf Joyce Meyer in haar trefferboek, Wen die stryd in jou gedagtes, is presies wat gebeur. Daar ontstaan ‘n stryd in ons gedagtes en die vyand...
Cover of Gesels met God elke oggend
by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: October 5, 2011

Wat is my doel in die lewe? Hoe kan ek die beste keuses maak? Daar is so baie vrae in die lewe, en net God het al die antwoorde. As jy stil raak en na Hom luister, sal Hy hulle met jou deel. In haar nuwe dagstukkieboek, Gesels met God elke oggend, wys Joyce Meyer dat enigeen kan leer hoe om God se stem...
Cover of Vergewe en word vry

Vergewe en word vry

Jy kán jou lewe beheer deur vergifnis

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: November 15, 2012

Elkeen van ons wil ons lewens geniet en nie die heeltyd skuldig voel nie. Om dit te ervaar is dit noodsaaklik dat jy leer om jouself en ander te vergewe. Joyce Meyer het bekendheid verwerf deur denke te gebruik om moeilike emosies te oorkom, en in Vergewe en word vry fokus sy op die gevaarlikste een...
Cover of Aanvaar jouself, leef met oorgawe
by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: June 1, 2013

Aanvaar jouself, leef met oorgawe deur die topverkoperskrywer Joyce Meyer is die eerste geskenkboek-reeks van sy soort in Afrikaans. In die boek moedig Joyce lesers aan om die persoon te word wat God wil hê hulle moet wees. Sy fokus op ses areas wat lesers sal help om hulself beter te verstaan en hul...
Cover of Deurdrenk my met liefde

Deurdrenk my met liefde

Ontgin die bron van ware vreugde

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: October 5, 2011

Dit is maklik om in vandag se besige lewenstyl uit die oog te verloor wat die kern van jou lewe as ‘n gelowige is – God se liefde vir jou en sy opdrag om in liefde uit te ryk na ander. Topverkoper-skrywer Joyce Meyer wys jou in Deurdrenk my met liefde op die volgende: ‘Jy kan nie iets gee wat jy...
Cover of Die krag van dankbaarheid (eBoek)
by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: December 1, 2014

Joyce Meyer glo dat daaglikse dank aan God ’n positiewe uitwerking op ons lewens sal hê. Wanneer ons ’n oomblik stil word om God se seëninge raak te sien, bring dit vrede en rustigheid in ons gemoed. In hierdie 365 dagstukkies bied Joyce Meyer ’n inspirerende boodskap wat ’n gesindheid van...
Cover of Liefde revolusie
by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: December 2, 2011

Joyce Meyer weier om hande gevou te staan en toekyk geo die wêreld om haar vergaan en wil lesers aanmoedig om dieselfde te doen. Daar is soveel ontsettende probleme in die wêreld – die miljoene kinders wat van honger sterf, vigs, oorlog, verdrukking, mensehandel end nog baie meer. Joyce glo God wag...
Cover of Eet daai koekie … koop daai skoene

Eet daai koekie … koop daai skoene

Toestemming om jou lewe te geniet

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: July 27, 2011

Dis goed om fees te vier! Het jy dalk ’n verandering in jou roetine nodig? Wil jy ’n goeie prestasie vier? Jy mag maar. Dit was nog nooit God se wil dat jy die hele tyd moet swaarkry en skuldig voel nie. Om die waarheid te sê, God wil hê jy moet leer hoe om jou oorwinnings te vier. Eet daai koekie...
Cover of God is nie kwaad vir jou nie (eBoek)

God is nie kwaad vir jou nie (eBoek)

Jy kan sy liefde, aanvaarding en vergifnis ervaar

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: February 1, 2014

Toe topverkoperskrywer, Joyce Meyer, ‘God is nie kwaad vir jou nie’ op Facebook geskryf het, het sy sekerlik nie verwag dat haar woorde soveel reaksie van dankbaarheid en verligting sou ontlok nie. As daar een ding is wat mense broodnodig het om te hoor is dit die volgende: God is lief vir jou....
Cover of Leef voluit en vreesloos

Leef voluit en vreesloos

Begin vandag bou aan 'n lewe met selfvertroue

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: November 25, 2011

Leef voluit en vreesloos is die resultaat van Joyce Meyer se eie reis van onsekerheid en selfhaat na ‘n lewe van selfvertroue. Dit het ook uit jare se persoonlike ervaring en interaksie met vroue deur haar bediening. Ware selfvertroue is om geloof in Christus te hê en bereid te wees om te leer. Deur...
Cover of Waag dit al is jy bang (eBoek)

Waag dit al is jy bang (eBoek)

Jy kan jou vrese oorkom en die lewe geniet

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: November 1, 2014

Vrees oor die algemeen het ’n uitwerking op hoe ons volheid leef, en hou ons terug van dit wat ons lewens verryk en ook die lewens van ander. Maar jou lewenskwaliteit sal verbeter wanneer ons leer om te midde van vrees, waagmoedig te wees. In Waag dit, al is jy bang, verduidelik Joyce Meyer hoe Christene...
Cover of Leef uit die krag van God se Woord

Leef uit die krag van God se Woord

Spreek die waarheid oor jou lewe

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: August 1, 2013

Is daar ’n teksvers oor …? Indien Christene op soek is na ’n Bybelvers oor ’n gegewe onderwerp, is hierdie die ideale boek om deel uit te maak van hul daaglikse reis met God. In Leef uit die krag van God se Woord wys topverkoperskrywer Joyce Meyer lesers hoe om verandering in hul lewens te bewerkstellig...
Cover of Ma-wees met selfvertroue (eBoek)

Ma-wees met selfvertroue (eBoek)

Lei jou gesin met God se krag en wysheid

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2014

Afrigter, aanmoediger, vertroueling, kok, taxibestuurder – ’n ma se ‘posbeskrywing’ is so wyd soos die oseaan. Dalk is dit waarom soveel ma’s onseker en huiwerig is in hul pogings om hul kinders na die beste van hul vermoë groot te maak. Ma-wees met selfvertroue is vir elke ma wat voel sy...
Cover of Wandel met God (eBoek)

Wandel met God (eBoek)

Hoe om vrede, blydskap en sekuriteit te ervaar ten spyte van teenspoed en frustrasie

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: August 1, 2015

In haar warm, persoonlike styl, wys Joyce Meyer ons hoe om die gehalte van ons lewens te verbeter. Sy begin met een van die basiese waarhede wat alle gelowiges – jonk en ervare – moet onthou: God het jou lief en wil net die beste vir jou hê. Elke dagstukkie bevat ʼn spesiaal uitgesoekte Bybelvers...
First 8 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy