Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp

Kids, Teen, General Fiction, Fiction, Fiction - YA
Cover of the book Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp by Elizabeth Wasserman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elizabeth Wasserman ISBN: 9780624068372
Publisher: Tafelberg Publication: June 30, 2014
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Elizabeth Wasserman
ISBN: 9780624068372
Publisher: Tafelberg
Publication: June 30, 2014
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Die derde avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op ’n ontdekkingstog gaan. In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . . Toe, in Jannus en Kriek onder die see, is hulle met Oupa se duikboot diep onder die Suid-Atlantiese oseaan in, om ’n reuse-eier terug te neem na waar dit gevind is. In hierdie boek wys Oupa Dinges hulle sy nuutste uitvinding: ’n laserstraal wat ’n enkele koringkorrel eensklaps so groot kan laat groei dat ’n mens ’n hele brood daarvan kan bak. Maar dinge loop skeef toe dié SuperMega-Vergroterstraal per ongeluk van ’n spieël weerkaats en Jannus en sy oupa tref. Die twee van hulle begin krimp en krimp . . . Die derde boek in hierdie reeks. Lees ook Jannus en Kriek op die maan en Jannus en Kriek onder die see.

More books from Tafelberg

Cover of the book Vuur van verlange by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Hart van die son by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Sir David de Villiers Graaff by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Die goue vlinder by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Kristel Loots-omnibus 1 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 11 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Ena Murray Omnibus 26 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 9 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Broad-Based BEE by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Soekers na die son by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Die dinge van ’n kind by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Onbeteuelde liefde by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Childish Things by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Die voorskootbataljon by Elizabeth Wasserman
Cover of the book 'n Sluier vir Shahira by Elizabeth Wasserman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy