Fransi en die filmster

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Fransi en die filmster by Anita Du Preez, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Anita Du Preez ISBN: 9780624087397
Publisher: Tafelberg Publication: January 7, 2019
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Anita Du Preez
ISBN: 9780624087397
Publisher: Tafelberg
Publication: January 7, 2019
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Die wêreld is nie vir sissies nie. Dít weet Fransi Fouché alte goed. Sy moet immers daagliks haar man staan terwyl sy allerhande rekwisiete vir filmstelle bou. Fransi het nie tyd vir tydmors of enige ander nonsens nie. En in haar kop is dit presies wat verhoudings is – nonsens. Sal die bekende Hollywood-hartebreker Matt Delmayer haar van plan laat verander? Matt laat haar egter vanuit die staanspoor goed verstaan: Hy sien nie kans vir ’n ernstige verhouding nie. Aanvanklik dink Fransi ook dis ’n uitstekende reëling – pret en plesier sonder enige verwagtinge. Die man doen immers allerhande lekker dinge aan haar lyf. Daar bestaan egter voortdurend die gevaar dat iemand se hart gaan breek. Fransi wonder ook heeltyd: Hoekom tree Matt so geheimsinnig op?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Die wêreld is nie vir sissies nie. Dít weet Fransi Fouché alte goed. Sy moet immers daagliks haar man staan terwyl sy allerhande rekwisiete vir filmstelle bou. Fransi het nie tyd vir tydmors of enige ander nonsens nie. En in haar kop is dit presies wat verhoudings is – nonsens. Sal die bekende Hollywood-hartebreker Matt Delmayer haar van plan laat verander? Matt laat haar egter vanuit die staanspoor goed verstaan: Hy sien nie kans vir ’n ernstige verhouding nie. Aanvanklik dink Fransi ook dis ’n uitstekende reëling – pret en plesier sonder enige verwagtinge. Die man doen immers allerhande lekker dinge aan haar lyf. Daar bestaan egter voortdurend die gevaar dat iemand se hart gaan breek. Fransi wonder ook heeltyd: Hoekom tree Matt so geheimsinnig op?

More books from Tafelberg

Cover of the book Balaclava Boy (school edition) by Anita Du Preez
Cover of the book Haar naam was Marina Neser by Anita Du Preez
Cover of the book South African Cookbook for Diabetes & Insulin Resistance 2 by Anita Du Preez
Cover of the book Op die spoor van by Anita Du Preez
Cover of the book Anderkant uit by Anita Du Preez
Cover of the book Adrenalien by Anita Du Preez
Cover of the book Hermien en die hartedief by Anita Du Preez
Cover of the book Somer van betowering by Anita Du Preez
Cover of the book Hap by Anita Du Preez
Cover of the book Marlene en die macho man by Anita Du Preez
Cover of the book Haar beste bruidegom by Anita Du Preez
Cover of the book Vlam van verlange by Anita Du Preez
Cover of the book Fluisterliefde by Anita Du Preez
Cover of the book Your Kruger National Park Guide - With Stories by Anita Du Preez
Cover of the book Anna Atoom en die magnetiese meermin by Anita Du Preez
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy