Lei my, o Heilige Gees (eBoek)

Die hunkering om God se stem te hoor

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Lei my, o Heilige Gees (eBoek) by Stormie Omartian, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Stormie Omartian ISBN: 9781431607860
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: May 14, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Stormie Omartian
ISBN: 9781431607860
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: May 14, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Stormie Omartian kyk in LEI MY, O HEILIGE GEES na een van die kragtigste geskenke wat God gee aan dié wat in Hom glo: die Heilige Gees. Stormie nooi lesers op ’n reis in die krag en teenwoordigheid van die Heilige Gees in elke aspek van hul lewe. Sy help lesers om te sien dat die Heilige Gees wil hê elkeen moet sy leiding ervaar wanneer Hy in hul hart, siel en gees met hulle praat. Die leiding van die Heilige Gees aan gelowiges dek verskeie aspekte, byvoorbeeld: • om hervorm te word in hul emosies en karakter • om God se leiding, seëninge en beskerming raak te sien • ontvang die erfenis wat joune is as kind van God • leef God se wil vir jou lewe uit • leef die lewe wat jy net in God kan kry LEI MY, O HEILIGE GEES wys hoe die Heilige Gees gelowiges wil lei in die verhouding met God waarna hulle smag.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Stormie Omartian kyk in LEI MY, O HEILIGE GEES na een van die kragtigste geskenke wat God gee aan dié wat in Hom glo: die Heilige Gees. Stormie nooi lesers op ’n reis in die krag en teenwoordigheid van die Heilige Gees in elke aspek van hul lewe. Sy help lesers om te sien dat die Heilige Gees wil hê elkeen moet sy leiding ervaar wanneer Hy in hul hart, siel en gees met hulle praat. Die leiding van die Heilige Gees aan gelowiges dek verskeie aspekte, byvoorbeeld: • om hervorm te word in hul emosies en karakter • om God se leiding, seëninge en beskerming raak te sien • ontvang die erfenis wat joune is as kind van God • leef God se wil vir jou lewe uit • leef die lewe wat jy net in God kan kry LEI MY, O HEILIGE GEES wys hoe die Heilige Gees gelowiges wil lei in die verhouding met God waarna hulle smag.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Vyftien minute (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Choose to Change by Stormie Omartian
Cover of the book The Valley of Tears (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Living in His light (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book 101 gebede vir my dogter (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book God van wonders (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Die Bybel NLV (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Die krag van dankbaarheid (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Eiland van toevlug by Stormie Omartian
Cover of the book Die standvastige man (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Die moed om vir vandag te leef (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Daily Light by Stormie Omartian
Cover of the book Waag dit al is jy bang (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Openbaring ontsluit (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book The Town Called Potential (eBook) by Stormie Omartian
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy