Seisoene van die hart

365 dagstukkies wat jou siel sal raak

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Seisoene van die hart by Elize Parker, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elize Parker ISBN: 9781415322895
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 1, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Elize Parker
ISBN: 9781415322895
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 1, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Seisoene van die hart is 'n splinternuwe dagstukkieboek vars uit die pen van die geliefde Afrikaanse skrywer, Elize Parker. Die boek bied inspirasie en motivering vir 'n hele jaar en bevat: 365 dagstukkies vir geestelike groei;'n Toepaslike; Skrifgedeelte met elke dagstukkie; Aanmoediging vir positiewe denke; Gepaste, daaglikse gebede; Vertroosting, bemoediging en veel meer. Elke maand word die klem gelĂȘ op 'n spesifieke manier waarop jy nader aan God kan lewe en jou verhouding met Hom kan versterk. Die twaalf maande is saamgestel rondom maandelikse temas, waaronder 'Nederigheid', 'Dankbaarheid' en 'Innerlike vrede'. Seisoene van die hart is 'n pragtige, hardeband dagstukkieboek wat veel meer is as net 'n mooi boek wat op jou koffietafel of bedkassie pryk - dit sal jou gees verryk en vir voortdurende geestelike groei sorg. Dit is ook 'n spesiale geskenk vir enigeen wat hul verhouding met God wil verdiep.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book The Valley of Tears (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Die klassieke Kinderbybel-storieboek (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Apokriewe (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Die groot liefdesverhaal by Elize Parker
Cover of the book Alles wat jy wil weet oor engele (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Soos saad op die wind by Elize Parker
Cover of the book Good Morning, God (eBook) by Elize Parker
Cover of the book The Blessed Christian Life (eBook) by Elize Parker
Cover of the book n Nuwe kind teen Vrydag (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Seasons of the heart by Elize Parker
Cover of the book n Dogter na God se hart (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book My Little Book of Series (eBook) by Elize Parker
Cover of the book God van wonders (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Wanneer vreugde kom (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book God is nie kwaad vir jou nie (eBoek) by Elize Parker
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy