In Sukses vir elke dag werp Dr John C. Maxwell, die leierskapkenner, nuwe lig op die aard van sukses. Hy wys daarop dat sukses nie 'n bestemming of 'n voorwerp is nie. Dit is 'n proses - 'n reis wat onderneem moet word. Sukses le in ons daaglikse roetine. Die enigste manier om ware sukses te bereik, is om dit elke dag van nuuts af aan te pak. Maxwell deel insigte soos die volgende uit sy topverkoperboeke: Jy is wat jy elke dag doen. Eers vorm jy jou gewoontes, dan vorm jou gewoontes jou. Gewoontes wat tot sukses lei en gewoontes wat tot mislukking lei, word ewe maklik aangekweek.