Vrygelaat

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Vrygelaat by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781415315637
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 24, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781415315637
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 24, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
’N VERHAAL VAN LIEFDE WAT MURE AFBREEK Die agtienjarige Holden Harris bevind homself in ’n figuurlike tronk – outisme. By die skool word hy geboelie, want die ander kinders verstaan hom nie. Al wat hulle sien, is sy vreemde gedrag. Hulle besef nie hy is diep in sy hart ’n normale, gelukkige kind nie. Ella Reynolds is een van die gewilde kinders in die hoërskool en die ster van hul nuwe dramaproduksie. Op ’n dag luister Holden hoe Ella oefen en kom Ella agter watter uitwerking die musiek op hom het. Sy ontferm haar oor hom en ontdek boonop dat sy en Holden beste maats was toe hulle klein was. Soos Ella se vriendskap met Holden groei, raak sy al meer gefrustreerd met die manier waarop die bevoorregte en gewilde kinders die kinders wat anders is behandel. Daarom besluit sy om iets drasties te doen en teen hulle op te staan. Ella glo in wonderwerke en hoop dat die gemeenskap se oë in die proses sal oopgaan. Maar sal hulle waarlik daarin kan slaag om Holden uit sy tronk te bevry? Vrygelaat is ’n verhaal oor vriendskap, geloof en die krag van musiek. Dis ’n verhaal van gebroke verhoudings wat herstel word en die wonderwerk wanneer die mure tussen mense afgebreek word.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Jy is Bekoorlik by Karen Kingsbury
Cover of the book Habits - The DNA of Success by Karen Kingsbury
Cover of the book Living in God's Love by Karen Kingsbury
Cover of the book Waarom soveel Bybelvertalings? (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Leef voluit en vreesloos by Karen Kingsbury
Cover of the book Kruispad by Karen Kingsbury
Cover of the book Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie by Karen Kingsbury
Cover of the book Daddy, Come Home by Karen Kingsbury
Cover of the book The Booth (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Soos saad op die wind by Karen Kingsbury
Cover of the book Die verlange (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Vir 'n duisend dae by Karen Kingsbury
Cover of the book Psalms for Today (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Creating Winners in the Workplace (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Wonderwerke by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy