Struik Christian Media imprint: 225 books

by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: October 1, 2014

Die eerste boek in ’n splinternuwe reeks, Engele op ’n missie, verskyn uit New York Times topverkoperskrywer, Karen Kingsbury, se pen. Waar engele wandel handel oor tweede kanse –’n dramatiese storie oor ’n uitgediende bofbalspeler, die meisie wat hy agtergelaat het en die wonderwerke wat beide...
by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2015

Uit die Nr. 1 New York Times topverkoperskrywer Karen Kingsbury se pen kom Dans van die engele, die tweede roman in die Engele op ’n missie-reeks oor geestelike ingryping en die beproewings en oorwinnings in mense se lewens – die dramatiese storie van ’n vrou wat desperaat soek na betekenis in...
by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: November 24, 2011

Niemand het geglo hy het ‘n dogter wat hy nog nooit gesien het nie… Niemand het geluister toe sy gehuil het oor die pappa wat sy nooit geken het nie… Nou, in die embers van ‘n tragedie lê ‘n uitkoms wat nie een van hulle ooit sou kon voorstel nie. Annie Warren wou altyd net die beste vir haar...

’n Tyd om lief te hê

’n Verhaal van onvoorwaardelike toewyding

by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: November 24, 2011

Na een-en-twintig jaar se getroude lewe en ‘n amper-egskeiding, is John en Abby Reynolds weer bymekaar en gelukkiger as ooit. Hulle is oortuig dat hulle al die uitdagings wat hulle in die gesig staar – hul kinders se probleme end die politiek rondom John as voetbal-afrigter – kan hanteer. Maar...
by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: November 5, 2011

Jack en Molly Campbell is die trotse aanneem-ouers van ‘n vierjarige seun, Joey. Hulle gesin is die toonbeeld van geluk – Pa en Ma het mekaar lief, hul seuntjie is goed aangepas, en finansieel is hulle goed daaraan toe. Hierdie idilliese prentjie spat binne oomblikke aan skerwe toe hulle hoor dat...

Vriende van Jesus (eBoek)

Inspirerende verhale om Jesus se vriende te leer ken

by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: November 1, 2015

Amerika se gunsteling inspirerende romanskrywer en New York Times blitsverkoperskrywer vertel die verhaal van ses van Jesus se naaste vriende, terwyl sy Bybelse waarhede lewendig maak in hierdie boeiende voortsetting van haar Bybelstudie-reeks. Vriende is die mense met wie ons die meeste tyd spandeer...

’n Venster vir die son

Waar liefde en lig woon

by Helena Hugo
Language: Afrikaans
Release Date: December 15, 2010

Na die groot sukses van Dit gebeur met ander, Die pad na Weerbegin en Die kleur van verlange is daar nou ’n splinternuwe boek uit Helena Hugo se pen. Die aantreklike dr Tobie Barnard is leraar by ’n vooruitstrewende gemeente. Hy is ’n stil, sterk man met aansien in die gemeenskap. Sy vrou, Lucille,...
by Maretha Maartens
Language: Afrikaans
Release Date: December 5, 2011

Klein Agnes Botha het die some van God se kleed by haar hoor verbydruis. As driejarige het sy ’n Verbondskind geword. Maar later het daar ’n Egiptiese skarabee-kewer aan ’n hangertjie om haar nek rondgeswaai. ’Noem dit maar my lucky charm,’ het sy gesê. Die sandsteenhangertjie word die simbool...

Kind van die lig

Waar nuwe lewe liefde bring

by Helena Hugo
Language: Afrikaans
Release Date: April 21, 2011

Vita Sharp se lewe is in chaos gedompel. Haar man, Robert, het dit laat lyk asof hy dood is om uit sy finansiële verknorsing te kom. Maar die polisie vind gou uit dat hy nog leef en nou sit hy wie weet waar en sy moet maak of sy nie weet wat aangaan nie. Siek van angs voer sy sy opdragte uit en verwag...

Die pad na Weerbegin

'n Verhaal van waarheid, bekering en verandering

by Helena Hugo
Language: Afrikaans
Release Date: December 15, 2010

Haar hande bewe. Sy lig die knipsel op, maar lees dit nie. Dis die foto wat haar aandag gevange hou, die ooreenkoms, die feit dat Grant Dirk Massyn se ewebeeld is. Dis ’n paar weke voor Kersfees en Nadia Jonker is in die hospitaal, besig om te herstel ná ’n skietvoorval wat nie net haar eie lewe...
by Elize Parker
Language: Afrikaans
Release Date: October 1, 2015

"Gewete van klip" is die derde en laaste boek in aangrypende Die Damaskusgangers-trilogie. Marlene Erasmus en Hanlie de Waal is as babas omgeruil, maar word mettertyd met hul biologiese ouers versoen, maar in beide se lewens het die kleintydtrauma 'n langdurende uitwerking. Nou as jong volwassenes...
by Elize Parker
Language: Afrikaans
Release Date: June 1, 2014

Benita Coetzee, koffie- en geskenkwinkeleienaar van Hermanus en Sandra de Waal, bemarkingkonsultant van Johannesburg, se paadjies kruis een oggend vir ’n paar oomblikke in die noodeenheid van ’n hospitaal in Kaapstad. Daardie paar sekondes verander hul lewens onherkenbaar en sleur hulle mee op ’n...
by Elize Parker
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2015

In Eersteling, die eerste verhaal in die Damaskusgangers-reeks, ontmoet ons vir Benita Coetzee en Sandra de Waal – twee vroue wie se paaie kruis nadat hul babas by geboorte omgeruil is en hulle dit eers omtrent vier jaar later ontdek. Soos sagte kerslig is die aangrypende vervolg waarin Sandra en Benita...

Daddy, Come Home

Rediscover the importance of fatherhood

by Zane Meas
Language: English
Release Date: December 15, 2010

‘God is calling the fathers of this country to come home to take their rightful place that God has prepared for them.’ – Zane Meas. Men, and fathers in particular, play a very important role in the lives of their children, wives, families, churches, communities and the nation at large. Unfortunately,...
First 7 8 9 10 11 12 1314 15 16 17
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy